200702 & 200803 Marievale

Marievale is ‘n absolute juweel as jy wil begin om voëls af te neem.  Die voëlskuilings is relatief naby die water en daar is ‘n groot verskeidenheid voëls deur die loop van ‘n oggend.  Veiligheid bly ‘n risiko, die skuilings is in ‘n area naby ou en bestaande myne.

-breakfast-henri loubser
-squacco heron fishing-melanie loubser
-tern-melanie loubser
-henri loubser-black egret
-melanie loubser-cormorant pose
S2-05-henri loubser-AFO
nm 01020050 gull in first light
nm 01020050 immature malachite

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *