201101 Kgalagadi

Ons boek 1 Januarie 2011 by Tweerivieren in, ‘n eerste vir ons op 1 Januarie.  Die eerste aand waai die wind al die kole uit die braaibak toe die vleis so te sê gaar is en toe is die reën daar.  Ons vertrek die volgende oggend Urikaruus toe, die Auab is droog.  Horingdroog.

Die eerste middag by Urikaruus steek die wolke weer op en dit begin weer reën, ‘n patroon wat vir die volgende week voort duur.  Gedeeltes van die Auab begin vloei, lê kant aan wal.

Ons vertrek Nossob toe, oor die duinepad.  Dis nou ‘n week later en die rooi duine is oortrek met geel duwweltiesblommetjies, ‘n gesig wat mens nooit sal vergeet nie.

Abdim storks 30916
Bee-eater 30054
Cape fox 4339
Hyena portrait 30706
Hyena portrait 30710
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Kalahari leopard 31752
Kalahari storm 0938
Kelkiewyn 31522
Kite 31023
Lanner in flight 31355
Lanner 31353
Lanners playing 31173
Leopard cub 30549
Meerkat 31087
Meerkat 31095
Mother and lamb 30788
Ostrich love 0919
Pygme falcon 31612
Samevloeing 0932
Spotted eagle owl 31471
Stofbad 30798
Tree agama 31126
Wattle starling 30526
Welpie 30583
Welpie 30653
HEN0974 Dikbaardskolk
MEL4691 gemsbokke duinepad
MEL4697duinepad
MEL4774 Melkvlei piekniekplek
MEL4785 melkvlei
ML31290 young hartbees

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *