201112 Natures Valley

Ons huur ‘n huis in Natures Valley, Lazy Days.  Onse ma en die Du Plessis familie is saam met ons.  Ons begin nou ernstig soek na ‘n huis om te koop in Natures Valley, ons hou van die plek. 

Carine en Johan huur ook ‘n huis in die vallei en ons het lekker tyd om saam te kuier.  Rusty het nou net 2 geword en is gewoond aan die see en geniet die see en sand ter dee.

Kuier ook saam met die Wiehanns en die Hattings per geleentheid.

MEL6997 Rusty
MEL7106 NicolaSasCarlaIlse
MEL7108 Wiehahns
MEL7109 Hattings en Wiehahns
MEL7130 Oujaarsaand op die strand
MEL7136 KarlieAnkieCarineJohan
MEL7142 Johan en Christa
MEL7158-na sononder
MEL7158 na sononder
Rusty

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *