200708 Kgalagadi

Ons Kgalagadi trip waar ons die eerste keer vir Freek en Jan raak loop.  Twee baie mooi en indrukwekkende leeumannetjies, ek verstaan hul is van die kinders van Ousus, die bekende leeuwyfie van Bedinkt.

Ons kry ook ‘n luiperdwyfie met ‘n kleintjie naby Tweerivieren wat ‘n groot versamelvoëlnes gebruik as hul slaap en eetplek, ‘n eerste vir ons.

-melanie loubser-jackal yawn
-melanie loubser-sideways king
-henri loubser-freek en jan
-henri loubser-freek
-henri loubser-leopard cub
-melanie loubser-feeding leopard
-melanie loubser-goshawk landing
-melanie loubser-jackal sparring
-melanie loubser-kgalagadi male
-melanie loubser-oryx duel
Booted eagle 5257
Goshawk
HJL
Leopard
Luiperd

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *